Akademie

Artikel Indeks
Akademie
Puntesamestelling
Alle bladsye

Akademiese voortreflikheid bly die belangrikste aspek van die skoollewe by Jan Celliers. Om voortreflikheid te bevorder, is dit nodig om te differensieer en te individualiseer. Dit word bewerkstellig deur kleiner klasse en die gevolglike moontlikhede om te remedieer en te verryk. Nie net diegene wat probleme het op akademiese gebied nie, maar ook die akademiese-begaafde kind vind baat by die reëling. Klem word in alle klasse op probleemoplossing gelê, wat alle leerlinge kan bevoordeel. 

Die belangrikste akademiese bedrywighede in die laerskool bly lees, skryf en reken. Hierdie vaardighede word beklemtoon en die onderrig-metodes word gegrond op ‘n mengsel van bewese, tradisionele metodes en die modernste metodes in die wêreld. Die benadering tot die kind bly te alle tye simpatiek en beskermend

Die huidige leerplan sluit die aanvangsonderrig vir die grade in en sien soos volg daar uit:

  • Afrikaans (eerste taal)
  • Engels (eerste taal)
  • Wiskunde
  • MSW (Aardrykskunde en Geskiedenis)
  • Algemene Wetenskap (skeikunde, natuurkunde en biologie)
  • Zoeloe (vanaf gr. 3)
  • Omgewingsleer (gr. 1 tot gr. 3)
  • Gesondheidsopvoeding
  • Klasmusiek (waardering, notasie, ritme, blokfluit en Orff-instrumente)
  • Kunsopvoeding (met beklemtoning van die intellektuele ontwikkeling wat kuns meebring)
  • Bybelonderrig
  • Liggaamlike Opvoeding
  • Inligtingkunde
  • Rekenaarsgeletterdheid (vanaf gr.0)
  • Tegnologie (vanaf gr.1)
  • EBW (Ekonomiese Bestuurs Wetenskap (Slegs gr.7)

Addisionele Aktiwiteite:

Skaak, Spraak en Drama, Koormusiek, Duits, Wetenskap Klub en Tegno-klub


 Einde van die jaar : Finale rapport

Graad

Termyn 1

Termyn 2

Termyn 3

Graad 4

30%

35%

35%

Graad 5

25%

35%

40%

Graad 6

20%

35%

45%

Graad 7

20%

30%

50%

Samestelling van punte per termyn vir die rapportpunt
Afrikaans, Engels, Zoeloe :Termyn 1,2,3:

Graad 4-7

Deurlopende evaluering
50%

Termyntoets/e
Eksamen
50%

Deurlopende evaluering = 50%
Eksamen/s en Toetse     = 50%
- Zoeloe word intern getoets, maar nie meer ge-eksamineer nie

Wiskunde :Termyn 1 :

Graad 4-7

Deurlopende evaluering
60%

Termyntoets/e
40%

Termyn 2+3 :

Graad 4-7

Deurlopende evaluering
20%

Termyntoets/e
30%

Eksamen
50%

Menslike en Sosiale Wetenskappe : MSW Termyn 1 :

Graad 4-7

Deurlopende evaluering
60%

Toets/e
40%

Termyn 2+3 :

Graad 4

Deurlopende evaluering 60%

Toets/e
40%

 

Graad 5-7

Deurlopende Evaluering 40%

Toets/e
20%

Eksamen
40%

Natuurwetenskappe : Wetenskap en Biologie : NWTermyn 1 :

Graad 4

Toets/e
40%

Deurlopende evaluering
60%

Graad 5

Toets/e
40%

Deurlopende evaluering
60%

Graad 6

Toets/e
40%

Deurlopende evaluering
60%

Graad 7

Toets/e
40%

Deurlopende evaluering
60%

Termyn 2+3 :

Graad 4

Toets/e
60%

Deurlopende evaluering
40%

 

Graad 5

Toets/e
30%

Deurlopende evaluering
20%

Eksamen
50%

Graad 6

Toets/e
30%

Deurlopende evaluering
20%

Eksamen
50%

Graad 7

Toets/e
30%

Deurlopende evaluering
20%

Eksamen
50%

*Biologie en Wetenskap tel saam 100%

Ekonomiese Bestuurswetenskappe : EBW Termyn 1 :

Graad 7

Deurlopende evaluering
60%

Toets/e
40%

Termyn 2+3 :

Graad 7

Deurlopende evaluering
40%

Toets/e
20%

Eksamen
40%

Tegnologie :Termyn 1,2,3 :

Graad 4-7

Deurlopende evaluering
80%

Projekte, Take, Werkkaarte, e.a
20%

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: