Nuusflits
Skaak: Thomas de Beer wen die O/10 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe. Jaypi Jordaan behaal 'n brons medalje in die O/8 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe.
Belegging in onderwys
Skoolgelde vir 2010
Laerskool - Graad 1 tot Graad 3 - R48 625
Laerskool - Graad 4 tot Graad 7 - R51 330
Kleuterskool - Graad 0 - R32 720
Alle ander kleuters - R29 755
Ander gelde:
Kapitaalontwikkelingsfonds - R300 per termyn per leerling
Nasorgtariewe
Jangroentjie - R1000 per maand of R85 per middag
Kleuterskool Nasorg : R550 per maand (R50 per middag)
Klaskittyfonds: Laerskool R250 Graad 0 R700 Ander kleuters R395
Verdere inligting is by die finansiële kantoor beskikbaar.
Skoolgelde is as volg betaalbaar:
Òf eenmalig jaarliks aan die einde van die jaar vir die volgende jaar, òf op die eerste dag van die eerste termyn van die nuwe jaar, met die afslag wat daarmee gepaard gaan;
òf per termyn met drie vooruitgedateerde tjeks gedateer vir die eerste dag van elke termyn, wat op die eerste dag van die eerste termyn ingelewer moet word
òf maandeliks met 10 vooruitgedateerde tjeks, elkeen uitgemaak vir die eerste van die maand, wat eweneens op die eerste dag van die eerste termyn ingelewer moet word.
N.B. Die Raad behou hom die reg voor om te enige tyd onderriggelde aan te pas indien 'n redelike en dringende behoefte daarvoor bestaan.
| Ons is uniek en spesifiek! |
Adres: |
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg |
Posadres: |
Privaatsak X4, Parkview, 2122 |
Telefoon |
011 646-3336 / 011 486-1042 |
Faks: |
011 646-4203 |
E-Pos: |
