Nuusflits

Skaak: Thomas de Beer wen die O/10 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe. Jaypi Jordaan behaal 'n brons medalje in die O/8 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe.

 

 

Busroetes

WESRANDROETE:
Mnr Albert Munyisiala - bestuurder (slegs oggende)
(Selfoon nommer - 073 508 8679)

TYD OPTELPUNT
06:15 Caltex Garage, h/v Hendrik Potgieter en Doreen
06:30 Florida Junction, h/v Ontdekkers en Christiaan de Wet
06:45 Shell Garage, h/v Ontdekkers en Gordonweg
07:00 Montgomery Park, h/v Sydney Carter en 5th Ave
07:20 Skool

VANAF ST STITHIANS IN RANDBURG:
Mnr Richard Vilikazi - bestuurder (slegs oggende)
(Selfoon nommer - 083 961 7880)
TYD OPTELPUNT
07:00 Vertrek vanaf St Stithians, Randburg.
07:10 H/v Republic en Woodlands.
07:25 Skool

OOSRANDROETE:
Mnr Hennie Viljoen - busbestuurder (slegs oggende)
(082 852 3036)
TYD OPTELPUNT
07:00 Engen Garage, H/v Van Buuren & Kloofstr Bedfordview.
07:30 Skool

Kaartjies kos R17,50 per rit.

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: