Nuusflits

Gimnastiek: Mia Vorster behaal tydens twee agtereenvolgende kompetisies ‘n goue medalje, en word ook as algehele wenner in haar ouderdomsgroep aangewys - die Tukkies kampioenskappe en 'n kompetisie van die Johannesburg Gymnastics Klub.  

"THE STAR" MENINGSOPNAME
Jan Celliers is deur die lesers van The Star tydens ‘n ses weke lange meningsopname aangewys as die beste Afrikaanse laerskool in Johannesburg.

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: