Nuusflits

Gimnastiek: Mia Vorster behaal tydens twee agtereenvolgende kompetisies ‘n goue medalje, en word ook as algehele wenner in haar ouderdomsgroep aangewys - die Tukkies kampioenskappe en 'n kompetisie van die Johannesburg Gymnastics Klub.  

Jan Celliers strewe daarna om kinders af te rond, om beskaafde norms en waardes by hulle tuis te bring en om hulle vir die aanslae van die lewe voor te berei.

Ons streef na hoë akademiese standaarde en indien ons met skole landwyd vergelyk word, is dit duidelik dat ons hierin slaag.

Hoofde van hoërskole se oorwoë mening is dat Jan Celliers leerlinge in Gr.8, 30-40% beter vaar as enige ander groep van enige ander skool.

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: