Nuusflits
Akademiese beurs: Logan Geldenhuys verwerf 'n akademiese beurs van St John's.
Leerlinge word in Graad 1 aan gesproke en "storie"-Engels blootgestel. Vanaf Graad 3 word ‘n aangepaste Engels Eerstetaalprogram gevolg wat hul vermoëns as tweedetaalsprekers in gedagte hou. Vanaf Graad 6 word hulle volwaardig deel van Engels as Eerstetaal-leerders.
Driekamp uitslae : Afrikaans Engels en Wiskunde
|
Gemiddeld |
Jan Celliers |
Landwyd |
Privaatskole |
|
|
Wisk : 69% |
46% |
45% |
|
|
Wisk : 58% |
40% |
Nie beskikbaar nie |
|
|
Wisk : 72% |
45% |
43% |
| 2006 | Wisk: 83% Eng: 65% |
63% 62% |
Veral indrukwekkend, as daar na die Engelse uitslae gekyk word, is dat Jan Celliers se Afrikaanssprekende leerlinge baie goed op Engels eerstetaalvlak vergelyk met ander Engelsmedium skole.
| Ons is uniek en spesifiek! |
Adres: |
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg |
Posadres: |
Privaatsak X4, Parkview, 2122 |
Telefoon |
011 646-3336 / 011 486-1042 |
Faks: |
011 646-4203 |
E-Pos: |
