Nuusflits

Skaak: Thomas de Beer wen die O/10 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe. Jaypi Jordaan behaal 'n brons medalje in die O/8 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe.

 

 

KALENDER 2010

TERMYN 1
Begin:                        Woensdag 13 Januarie om 7:35
Sluit:                          Vrydag 26 Maart om 12:00
Langnaweek:          Sluit Donderdag 25 Februarie om 12:00
Begin Dinsdag 2 Maart om 7:35
Openbare vakansiedag :  Sondag 21 Maart - Menseregtedag

TERMYN 2 
Begin:                        Maandag 12 April om 7:35
Sluit:                          Woensdag 9 Junie om 12:00
Openbare vakansiedag :  Dinsdag 27 April - Vryheidsdag
Saterdag 1 Mei - Werkersdag

TERMYN 3 (a)
Begin:                        Dinsdag 13 Julie om 7:35
Sluit:                          Vrydag 20 Augustus om 12:00
Openbare vakansiedag : Maandag 9 Augustus - Nasionale Vrouedag

TERMYN 3 (b)
Begin:                        Maandag 6 September om 7:35
Sluit:                          Vrydag 3 Desember om 12:00
Langnaweek:          Sluit Woensdag 20 Oktober om 12:00
Begin Dinsdag 26 Oktober om 7:35
Openbare vakansiedag :  Vrydag 24 September - Erfenisdag

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: