Nuusflits

Skaak: Thomas de Beer wen die O/10 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe. Jaypi Jordaan behaal 'n brons medalje in die O/8 afdeling van die Noordwes Rand skaakproewe.

 

 

Kontak Inligting

 

geboue_64Die skool is geleë in Onderparkrylaan oorkant die Dieretuinmeer, Johannesburg.
Die natuurlike voedingsarea van die skool is voorstede soos Parkview,
Parkwood, Saxonwold, Houghton en Dunkeld.

Baie van ons leerlinge kom egter van Fairlands, Linden, Northcliff,
Aucklandpark en van so ver as Bryanston, Vereeniging, Ennerdale
en die Oos - Rand.

Telefoon

011- 646-3336 / 011 486-1042

Faks

011- 646-4203

Posadres

Privaatsak X4, Parkview, 2122

Adres

Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg

E-pos

Algemene Inligting: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: