LAERSKOOL
AKADEMIE
Akademiese voortreflikheid is een van die belangrikste aspekte van die skoollewe by JAN CELLIERS. Ons pak akademie met entoesiasme aan. ʼn Strewe na sukses vorm deel van die interne skoolklimaat en daar bestaan ʼn gesonde kultuur van prestasie.
KULTUUR
Kultuur is ʼn belangrike deel van JAN CELLIERS se holistiese benadering tot opvoeding. Kultuur by JAN CELLIERS is ʼn avontuur en ʼn proses van ontwikkeling en kreatiwiteit. Ons leerlinge is opgewonde en entoesiasties om by kultuuraktiwiteite betrokke te raak. By ons is kultuur ‘cool’!
SPORT
JAN CELLIERS handhaaf ʼn gesonde sportkultuur, gekenmerk deur entoesiasme, positiewe deelname, spangees en provinsiale en nasionale prestasies.
PERSONEEL
Ons onderwysers is hoogs gekwalifiseerde professionele opvoedkundiges met ʼn passie vir hul werk.
ONDERSTEUNINGSDIENSTE
Ons bied aan ons ouers die gemak van ’n wye verskeidenheid ondersteuningsdienste op ons terrein.