KULTUUR

KULTUUR NUUS

Onder leiding van die hoof van ons musiekdepartment me. Lientjie Reitz is dit vir ons heerlik om te spog met hierdie indrukwekkende verslag wat saamgestel is vir die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers. Die vise-president van die vereniging, Gisela Scriba, het besluit om dit in die Gauteng-streek se jaarverslag te gebruik. Die volledige verslag handel oor al die gebeure en aktiwiteite wat in 2016 in die musiekdepartement plass gevind het.

Ons is saam met Me. Reitz (hoof van ons musiekdepartment) en haar span, baie trots om hierdie ongelooflike verslag met u te deel.     Lees meer

DRAMA

Lees meer

KUNS

Lees meer

KULTUURSENTRUM

Lees meer

MUSIEK

Lees meer

KOOR

Lees meer

KENMEKAAR KONSERT

Lees meer