KULTUURSENTRUM

JAN CELLIERS is voorwaar trots op ons nuwe kultuursentrum.

Die Barbara Pretorius Konsertsaal is ʼn ultra moderne lokaal geskik vir musiekkonserte, drama-aande en kunsuitstallings. Individuele onderrig vind plaas in klankdigte musiek kamers. Dit is ook ʼn onthaalarea met ʼn kombuis ideaal, vir enige funksie en kan tot 200 mense huisves.