BUITE-SKOOL SPORT

Daar word erkenning gegee aan buitepresteerders tydens saal opening op Maandae indien daar ʼn 1ste, 2de of 3de plek behaal is. Die prestasie word dan ook so deurgegee in die weeklikse omsendbrief. ʼn Meriete sertifikaat en balkie word slegs gegee aan leerlinge wat provinsiale kleure verwerf het.