HOKKIE

Positiewe spangees is kernmerkend aan JAN CELLIERS se hokkieseisoen.

  • JAN CELLIERS bied mini-hokkie en ʼn junior afdeling en senior afdeling vir seuns en meisies aan.
  • Hokkie word aangebied tussen Junie en Julie.

Drag: Seuns dra groen kortbroeke en wit gholf hemde. Dogters dra netbalrompies en  wit gholf hemde.