SWEM

JAN CELLIERS se swemmers vaar uitstekend tydens swem byeenkomste, sowel as provinsiale vlak.

  • Swem vind plaas in Februarie tot Maart en dan weer in Oktober en November.
  • Ons begin met ʼn Interhuis gala waar gefokus word op massadeelname.
  • Jan Celliers neem op Vrydae aan die georganiseerde swemgalas van die onafhanklike skole deel.

Drag: Groen swemdrag soos deur ons verskaffers voorsien, geel swempette en swembrille is verpligtend. Daarby word groen sportbroeke en wit gholfhemde gedra.