TENNIS

JAN CELLIERS beskik oor ʼn hoogsgekwalifiseerde tennisafrigter wat dwarsdeur die jaar tennis aanbied. Ons tennisspelers behaal provinsiale en nasionale sukses.

  • Die skool gebruik die Parkwood tennisklub en in samewerking met ons professionele afrigter neem ons spelers aan vele wedstryde en ligas deel.
  • JAN CELLIERS bied ook ter voorbereiding mini-tennis vir Graad 1 en 2 leerlinge aan.