ONS SKOOL

GESKIEDENIS

Laerskool JAN CELLIERS vernoem na die gevierde digter, Jan F.E Celliers. Gestig in 1935 spog met ʼn ryk geskiedenis.

Lees meer

BOUSTENE

By JAN CELLIERS Laerskool is ons verbind aan waardegedrewe onderwys wat deur Christelike beginsels onderlê word.

Lees meer

FASILITEITE

JAN CELLIERS Laerskool en Pre-Primêr bied aan sy leerders en ouergemeenskap topgehalte fasiliteite.

Lees meer

SKOOLBESTUUR

JAN CELLIERS se skoolbestuur bestaan tans uit ʼn Raad van professionele deskundiges sowel as ʼn hoogsgekwalifiseerde onderwys bestuurspan.

Lees meer

ONS LEIERS

Laerskool JAN CELLIERS streef daarna om leiers vroeg te identifiseer en effektief op te lei om leiding en verantwoordelikheid te neem.

SOSIALE VERANTWOORDELIKHEID

JAN CELLIERS is ook ʼn plek van gemeenskapsbou waar kinders leer om ʼn verskil te maak.

Lees meer