PRE-PRIMÊR EN SPEELSKOOL

AKTIWITEITE

By JAN CELLIERS Pre-Primêr en Speelskool sorg die week se aktiwiteite vir groot pret en opwinding.

Lees meer

SPEELSKOOL

JAN CELLIERS Speelskool maak voorsiening vir kleuters en peuters tussen die ouderdom van 18 maande en drie jaar.

Lees meer

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Aangesien ons op vroeë intervensie ingestel is, is daar terapeute en ʼn opvoedkundige sielkundige op die terrein. Kleuters kan terapie ontvang gedurende die oggendprogram

Lees meer

NASORG

JAN CELLIERS Pre-Primêr maak in die middae voorsiening vir nasorg.

Lees meer

PERSONEEL

JAN CELLIERS Pre-Primêr se personeel beskik almal oor toepaslike kwalifikasies en het ʼn passie vir hul werk.

Lees meer