GRAAD 0

Die week se program behels onder meer

  • professionele skaak afrigting
  • onderrig in musiek
  • rekenaarvaardigheid

 

Graad 0-maats word ook ingesluit by interhuis swem en atletiek en mag opsioneel deelneem aan mini-netbal en Tau-rugby.