PERSONEEL

PERSONEEL PRE-PRIMÊR

 

JAN CELLIERS Pre-Primêr se personeel beskik almal oor toepaslike kwalifikasies en het ʼn passie vir hul werk.

  • HOOF: Mev Gretie Luyt, B.A. Psigopatologie, THOD Senior Prim, RGN A-Toetsgebruiker, Skoolgereedheidsassessering en aanlegtoetse, Mentorskap Unisa, Trauma berading  Unisa
  • SEKRETARESSE : Mev. Eloise van der Merwe

 

GRAAD 000

  • Donkerblouklas : Me. Merolize Daniels (Graadhoof), Educare Diploma/Graad R Sertifikaat
  • Geelklas : Me. An-Maré Roothman, B.Ed. Vroeë Kinder-ontwikkeling en grondslagfase
  • Rooiklas : Me. Nadine Parker, B.Ed. Vroeë Kinder-ontwikkeling en grondslagfase
  • Ligblouklas : Mev. Marcel Lourens, B.A. Sielkunde  N.S.G.O. Vroeë Kinder-ontwikkeling en grondslagfase

 

GRAAD 00

  •  Oranjeklas : Mev. Antoinette Cawood (Graadhoof), H.O.D. Pre- en Junior Primêr, Sertifikaat vir Graad 0
  • Ligoranjeklas : Mev. Henrike Cronje , B.Ed. Voorskool en grondslagfase
  • Donkerpersklas : Mev. Alida Vos, B.Ed. Vroeë Kinder-ontwikkeling en grondslagfase
  • Ligpersklas : Mev. Adél Roodman, H.O.D. Handel, Gevorderde Senior Sertifikaat Pre-Primêr

 

GRAAD 0

  • Maroenklas : Mev. Belinda Valkenburg (Graadhoof), H.O.D. Pre- en Junior Primêr
  • Donkergroenklas : Mev. Adel Swart, H.O.D. Pre- en Junior Primêr
  • Liggroenklas : Mev. Lizanne Prinsloo, B. Prim. Ed
  • Turkooisklas : Mev. Lynette Adlam, 2 jaar DVO,  H.O.D. Junior en Pre-primêr

 

ASSISTENT ONDERWYSERESSE

  • Graad 000 – Donkerblouklas : Mev. Alicia Raath (nasorg), B.Ed Grondslagfase
  • Graad 000 – Geelklas : Me. Ara Molopo, ECD Reception year, Wits language school (Afrikaans), Sportbestuur ETA, Yoga-4-Kids, Sportbestuur (Boston College)
  • Graad 000 – Rooiklas : Me. Angelina Jwili, NQF Onderwys sertifikaat
  • Graad 000 – Ligblouklas : Me. Rebecca Radebe, (nasorg) tans besig met diploma in vroeë kinderontwikkeling

 

NASORG PRE-PRIMÊR

  • Mev. Alicia Raath, Me. Rebecca Radebe, Me. Angelina Jwili

 

PERSONEEL SPEELSKOOL

  • Pienkvoetjies (Jonger groep) : Mev. Ilde Lubbe, Me. Bongi Ndlovu en Me. Hannah Senne
  • Pikkies (Middelgroep) : Me. Thabiso Matseke, Me. Charity Ramaru en Me. Macy Metswamere
  • Knikkies (Ouer groep) : Mev. Liani Barnard, Me. Jolandé le Grange