Nuusflits

Gimnastiek: Mia Vorster behaal tydens twee agtereenvolgende kompetisies ‘n goue medalje, en word ook as algehele wenner in haar ouderdomsgroep aangewys - die Tukkies kampioenskappe en 'n kompetisie van die Johannesburg Gymnastics Klub.  

Sport

Sport vorm 'n integrale deel van die opvoedkundige proses by Jan Celliers. Voldoende fasiliteite en gekwalifiseerde afrigters in verskeie sportsoorte word aangebied. Jan Celliers neem deel teen onafhanklike skole sowel as staatskole. Daar word op vriendskaplike wyse sowel as aan ligas deelgeneem in beide individuele en groep verband. Waar moontlik speel Jan Celliers gasheer vir byeenkomste. Alhoewel die skool alle leerlinge aanmoedig om aan ten minste een sport per termyn deel te neem word dit nie afgedwing nie. 

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: