Hokkie

Word gedurende  Junie en Julie aangebied. Jan Celliers bied mini-hokkie ,'n junior  afdeling vir seuns en meisies sowel as 'n senior afdeling vir seuns en meisies aan. Oefeninge geskied by die skool terwyl wedstryde  by Pirates Klub geskied.

Die klem is meer op die bekendstelling van die sport aan leerlinge as  kompeterend.


DRAG: Seuns en dogters oefen in die gewone groen kortbroek en wit kraag T-Hemp  Vir byeenkomste dra seuns die gewone groen kortbroek en wit kraag T-Hemp  en dogters die netbal rompie met ‘n wit kraag T-Hemp  en die vol groen Jan Celliers sweetpak.

Filter 

Vertoon # 
# Artikel Titel
1 Hokkie

Ons is uniek en spesifiek!
Adres:
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg
Posadres:   
Privaatsak X4, Parkview, 2122
Telefoon
011 646-3336 / 011 486-1042
Faks: 
011 646-4203
E-Pos: