Landloop
Landloop strek vanaf Mei tot Julie en word daar hard geoefen vir deelname aan die Onafhanklike Skole se liga vir seuns en meisies skole. Jan Celliers bied ten minste een liga per jaar aan waar tot 300 atlete gehuisves word. Landloop berei die leerlinge van Jan Celliers voor vir die Atletiek seisoen wat na die Augustus vakansie plaasvind. Atlete oefen tydens die seisoen twee maal per week en voor seisoen eenmaal per week. 'n Massa deelname vir die hele skool word jaarliks gehou waar elke leerling 'n punt vir sy of haar span insamel.
DRAG: Seuns en dogters oefen in die gewone groen kortbroek en wit kraag T-Hemp Vir byeenkomste dra seuns en dogters ‘n spesiale atletiek broekie en frokkie en die vol groen Jan Celliers sweetpak.
| Ons is uniek en spesifiek! |
Adres: |
Onderparkrylaan, Parkview, Johannesburg |
Posadres: |
Privaatsak X4, Parkview, 2122 |
Telefoon |
011 646-3336 / 011 486-1042 |
Faks: |
011 646-4203 |
E-Pos: |
