Laerskool
Nasorg
Jan Groentjie
“Die huis waar elke kind veilig voel en persoonlike aandag ontvang.”
Leerlinge kan rustig onder toesig by ons kom studeer terwyl hulle deur opgeleide personeel bygestaan word.
Middagete word verskaf
Hulp in alle vakke word verleen
Leerlinge se huiswerk word streng volgens hul huiswerkroosters gekontroleer
Ons bied aan elke kind ’n veilige tuiste
Help om lewensvaardighede te ontwikkel
Kontak Mev. Elani Swanepoel 011 646 3336, eswanepoel@jancelliers.co.za