Elke dag is Opedag by JAN CELLIERS
Kontak ons gerus vir ’n begeleide toer, daagliks beskikbaar
Jaarlikse
Skoolfooie
2023
Speelskool:
18 Maande tot 3 Jaar
R 62 000
Laerskool:
Graad 1
R 87 000
Preprimêr:
Graad 000 / 00
R 68 000
Preprimêr:
Graad 0
R 74 000
Laerskool:
Graad 2 en 3
R 103 000
Laerskool:
Graad 4 tot Graad 7
R 114 000
Koste van boeke en uitstappies is by ons skoolfonds ingesluit. Die enigste addisionele items wat u op die skoolfondsrekening kan verwag, is vir addisionele keuse-aktiwiteite, soos bv. musieklesse en toere ensovoorts, mits u kind daaraan deelneem.
Skoolfooie
Betaal Opsies
2023
Skoolfooi word maandeliks gehef. Skoolgelde is oor 10 maande betaalbaar van Januarie tot Oktober. Indien die volle bedrag voortydig betaal word, sal die verdiskonteerde bedrae as volg wees:
Speelskool:
Volle bedrag
R 62 000
Gr 1:
Volle bedrag
R 87 000
Graad 00/000:
Volle bedrag
R 68 000
Gr 0:
Volle bedrag
R 74 000
Gr 2 en 3:
Volle bedrag
R 103 000
Gr 4 tot 7:
Volle bedrag
R 114 000
-4.5% Korting beskikbaar indien voor 31 Jan. 2024 betaal vir 2024 fooie.
-5.0% Korting beskikbaar indien voor 31 Des. 2023 betaal vir 2024 fooie.
-5.5% Korting beskikbaar indien voor 30 Nov. 2023 betaal vir 2024 fooie.
-6.0% Korting beskikbaar indien voor 31 Okt. 2023 betaal vir 2024 fooie.
Met die ondertekening van die kontrak as bevestiging van die plasing, is 'n nie terugbetaalbare inskrywingsfooi van R3 000.00 betaalbaar.
Kapitale
Ontwikkelingsfonds
2023
Speelskool:
Per termyn per leerling
R 525
Preprimêr:
Per termyn per leerling
R 1 100
Laerskool:
Per termyn per leerling
R 1 100
Kapitale Otwikkelingsfonds : hierdie bedrae word aangewend om kapitaalprojekte te help finansier.
Kittygelde
2023
Speelskool:
18 Maande tot 3 Jaar
R 370
Laerskool:
Graad 1
R 1 180
Laerskool:
Graad 4
R 1 100
Preprimêr:
Graad 000 / 00
R 925
Preprimêr:
Graad 0
R 925
Laerskool:
Graad 2
R 955
Laerskool:
Graad 5 - 7
R 625
Laerskool:
Graad 3
R 1 200
Ten einde die beslommernis van verdere betalings gedurende die jaar te vermy, word ’n kleinkas-bydrae (sg “kitty”-fonds) aan die begin van die jaar gehef.
Opsionele
Kostes
2023
Busgeld:
Per maand (9 maande)
R 850
Opsionele sporttoere, ens.:
Soos vasgestel
Speech & Drama:
English Junior en Senior, Per termyn
R 680
Etiket akademie:
Junior en Senior, Per termyn
R 790
Frans
Seniors graad 4-7, Per termyn
R 270
Individuele Musieklesse:
Per termyn (10 halfuur lesse)
R 2 700
Musiekboeke:
Soos per aankoopprys
-
Verlore boeke:
Soos per aankoopprys
Eksperimaatjies:
Junior graad 1-3
Soos vasgestel deur buite afrigter
Lego
Junior en Senior, Per termyn
R 910
iPad Genius
Graad 6 en 7, Per termyn
R 910
Spraak & Drama:
Afrikaans Junior en Senior, Per termyn
R 680
Kreatiewe handvaardighede
Per termyn
R 700.00
Skaak
Junior en Senior, Per termyn
R 490
Tegnoklub
Graad 6 en 7, Per termyn
R 910
Naskooldiens
2023
Kleuterskool/Speelskool Nasorg:
Per middag
R 250
Jangroentjie (Laerskool Nasorg):
Per middag
R 130
Kleuterskool/Speelskool Nasorg:
Per maand
R 2 700
Jangroentjie (Laerskool Nasorg):
Per maand
R 1 320
Al drie afdelings by JAN CELLIERS bied 'n naskooldiens aan.
Speelskool (18 maande – 3 jaar): 13:30 – 17:30, middagete en laatmiddag snoephappie ingesluit.
Kleuterskool (graad 000 – graad 0): 13:30 – 17:30, middagete en laatmiddag snoephappie ingesluit.
Laerskool (graad 1 – 3): 13:30 – 17:30, middagete en laatmiddag snoephappie ingesluit.
Laerskool (graad 4 – 7): 14:00 – 17:30, middagete en laatmiddag snoephappie ingesluit.
Studiesentrum by Jangroentjie (Laerskool):
Die Studiesentrum word deur drie opgeleide persone beman. Leerlinge kan elke skooldag van die week rustig onder toesig by ons kom studeer. Huiswerk word streng volgens huiswerkroosters gekontroleer. Individuele aandag word aan leerlinge gegee en hulp word in alle vakke verleen. Middagete word verskaf.
Kontakbesonderhede:
Speelskool – Mev. Ilde Lubbe, 011 646 3336, speelskool@jancelliers.co.za
Kleuterskool – Mev. Eloise van der Merwe, 011 646 3336, preprimer@jancelliers.co.za
Laerskool – Mev. Elani Swanepoel 011 646 3336, eswanepoel@jancelliers.co.za