Elke dag is Opedag by JAN CELLIERS
Kontak ons gerus vir ’n begeleide toer, daagliks beskikbaar
BEURSE
+ Aansoekvorm : Beurse
- Debietordervorm
+ Aansoekvorm : John-&-Joy-Maree-Opvoedkundige-Beurs
(aansoeke oop)
Skooltye (Preprimêr en Speelskool)
Aanvang:
08:00 Alle Kleuters
Personeellid vanaf 07:15 vir vroeë kleuters aan diens.
Verdaag:
13:00 - 13:30 Alle Kleuters
Skooltye (Laerskool)
Aanvang:
07:15 Personeel
07:35 Alle leerlinge
Verdaag:
13:30 Graad 1 tot Graad 3
14:00 Graad 4 tot Graad 7