Jan Celliers

Dié skool vir 'n gelukkige kind

JAN CELLIERS is ‘n onafhanklike skool wat holistiese waardegedrewe onderrig bied. Ons fokus is om afgeronde kinders te vorm.

 

JAN CELLIERS Laerskool, Preprimêr en Speelskool is verbind tot waardegedrewe onderwys

 

Ons het vier kernwaardes geïdentifiseer wat aan alle fasette van skoollewe by JAN CELLIERS gekoppel is.


RESPEK
INTEGRITEIT
BETROKKENHEID
SELFDISSIPLINE

Daar word verwag dat elke kind, ouer, onderwyser en rolspeler hierdie waardes as boustene sal erken en dit onderhou, uitbou en uitleef.

Hoekom
JAN CELLIERS?


Speelskool

18 Maande - 3 Jaar


Preprimêr

Graad 000 - Graad 0


Laerskool

Graad 1 - Graad 7

Termyn Oorsig